Baie goed!


Maklik nie net een van die beste Afrikaanse flieks wat ek al gesien het nie, maar een van die beste flieks wat al ooit uit die land uit gekom het. Was mal daaroor!

reply

Ja stem saam was baie goed. Ni so goed soos di tv reeks ni ma vi 'n morderne remake uitstekend. Wens nt hulle wil di tv reeks op dvd sit ma dt sal nooit gebeur ni.

reply